Stormsriviermond
Sep 14, 2012Public
Photo: Mooi gelyk staanplekke met 'n pragtige uitsig
Photo: Die kantoor/winkel/restaurant heel links.
Photo: Ons vaar met hulle boot in die mond op. Rit is maar kort en redelik duur vir 'n gesin.
Photo: Let op die kleur van die rivierwater.  Bruin asgevolg van die tanien in die wortels en blare van die woud.
Photo: So twee derdes op teen die heuwel - nogal styl, trek goeie stapskoene aan en neem water saam.
Photo: Pragtige snorkel geleenthede.  Swem saam met die jong haaie.
Photo:
Photo:
Photo:
Photo:
Photo:
Photo:
Photo:
Photo:
Photo: