Scottburgh Karavaanpark
Sep 14, 2012Public
Photo:
Photo:
Photo: Sandkuns op die hoofstrand
Photo: Sonbrand pla hom nie, maar as hy uitdroog gaan hy van sand tot sand - Scottburgh hoofstrand
Photo: Scottburgh hoofstrand. Ablusie geriewe en winkels/restaurant  net agter die fotograaf
Photo: Staanplekke gelyk en gegruis.  Bome wys die heersende windrigting.
Photo: Voorste staanplekke reg op die see. Probeer jou tentpenne in die gegruisde area inslaan, dit hou beter in die wind.
Photo: Mooi by maar mooi.  Hierdie prentjies lok ons weer en weer terug na Scottburgh
Photo: Sit rustig voor jou tent en hou die walvisse en dolfyne dop.
Photo: Oud en jonk speel in die poele met hoogwater.  Net so 300 meter noord snorkel jy in Piet se Gat tussen pragtige tropiese vissies wat brood uit jou hand kom eet.
Photo: Die wintermaande is shad tyd. Hou net die minimum grote en daaglikse saklimiet in gedagte - boetes is hoog!!
Photo: Die park word netjies gehou en die treine loop selde in die nag
Photo:
Photo:
Photo:
Photo:
Photo:
Photo:
Photo:
Photo:
Photo:
Photo:
Photo:
Photo: