Drie Berge Karavaanpark
Dec 10, 2012Public
Photo: Baie vriendelike personeel. Kantoor/Winkel heel dag oop.
Besoek in 2012
Photo: Beperkte getal dagbesoekers word tot hier toegelaat
Photo: Grondpad +/- 1.5Km was gangbaar maar die teerpad vanaf Brits vol slaggate
Photo: Krokodil rivier is besoedel en het 'n paar regte krokodille - swem verbode maar redelike hengelvooruitsigte.
Photo: Keerwal by die kamp. Staanplekke 1 tot 8 is by die wal en die water ruis lekker oor die klippe
Photo: Stroomversnelling na die keerwal.
Photo: Stap rustig rivierop
Photo: Staanplek 7 op die boonste terras
Photo: Staanplekke gelyk en meeste kyk af op die rivier
Photo: Redelike area tussen die staanplekke en die rivier
Photo: Voellewe lok die fotograwe.  Ook pragtige skoenlappers.
Photo: Ken jou bome - talle is gemerk.
Photo: Meeste staanplekke het skaduwee - pasop net vir doringtakkies.
Photo: Gewone 3 punt plugs met 16A brekers.
Photo: Ablusieblok 1 - geen teels maar gekleurde, gladde sement afwerking. Word reg deur die dag skoongemaak
Photo: Skottelgoedwasarea X2 by elke ablusieblok.
Photo: Stap vroegoggend voor dit te warm word
Photo: Geen teels in blok 1, maar gekleurde, gladde sement
Photo: Glad nie 5 ster, maar skoon en netjies
Photo: Grootgenoeg, skoon & netjies
Photo: Storte redelik klein, maar aantrek gedeelte bly droog
Photo: Boorgatwater - effe brak maar skoon
Photo: Dames gedeelte van blok 1
Photo: Tweede ablusieblok