Die Mas (Kakemas)
Apr 2, 2013Public
Photo: Ons tweede besoek - paar jaar gelede met 'n tent hier gestaan.
Photo: Redelike groot kamp
Photo: Geen water naby ons staanplek nie
Photo: Gras lank en boomtakke te laag!
Photo: Geboude braai - goed gedoen
Photo: Kuierplekkie by een van die staanplekke
Photo: 'n Groot onthaalarea onder die grasdak
Photo: Heel skaflik
Photo: Paar los drade - waarsku die kinders
Photo: Ons wou redelik lank hier staan
Photo: Wie sit hier? Die ou wat afgly op die bankie is nog te hoog vir daardie tafel!!
Photo: Die pad na die ablusieblok - pasop in die donker
Photo: Hulle het nie gewerk tydens ons besoek nie
Photo: Buk maar - die ablusies is nou naby!
Photo: Oppervlakkig nie sleg nie.
Photo: Ons het gevra dat dit skoongemaak word
Photo: Redelik
Photo: Witgoud??
Photo: Enkele hakkie
Photo: Hier lyk dit beter
Photo: Wie draai almal daai kraan??
Photo: Heel skaflik
Photo: Sekerlik die werk van mede kampeerders
Photo: Maak seblief bietjie skoon