Leentjiesklip - Langebaan
Oct 30, 2013Public
Photo:
Photo: Die strandmeer is mooier as mooi.
Photo: Groot gelyk staanplekke met pragtige uitsig.
Photo: Interne sirkelpad is geteer - min stof
Photo: Kamp aan die noordelike kant van die windbreke.
Photo: Staanplekke op terrasse
Photo: Gras of sement oppervlakte
Photo: Ablusieblok naaste aan die hek.
Vermy indien moontlik.
Photo: Ja Kosie, ons hoop maar dis die manskant!
Photo: Jip - reggeraai
Photo: Nee ek weet ook nie wat teen die dak groei nie.  Ook nie wie eet elke dag lemoene hier nie.
Photo: Geen neersitplek nie en bad erg gevlek.
Photo: Ontwerp om die water deur die aantrek gedeelte te laat loop.
Photo: Net daai bankie bly droog.
Photo: Jip Kosie, jy is sekerlik reg.  Daai afvoersloot is om die water van die storte te laat wegloop.  En nee sies man, jy kan nie met jou bootjie in die sloot speel nie!
Photo: Ja Kosie, die groen/swart kolle lyk nogal na muf, maar daai wit goed sit al weke daar. Wonder of dit 'n versiering is?
Photo: Ja Pietie, miskien is jy ook reg. Hulle bespaar seker maar,
daai twee ligte en spieel is al minstens twee maande buite werking!
Photo: Nee-nee Kosie, dis nie 'n robotman nie. In die ou dae het ons die 'n tiekieboks genoem.  Mens gebruik dit soos 'n selfoon. 
Ja, ek grap nie en nee jy kan dit nie saamdra nie!
Photo: Skottelgoed? Seker se niks anders nie.
Photo: Nog skottelgoed? Seker reg so.
Photo:
Photo: Hierdie rommel le al meer as twee maande hier!
Photo: Vir meer as twee maande lyk die wasgoedbalie so. SIES
Photo: Wil jy graag hier kom wasgoed was en ophang? 
Nee beslis nie!