Piket-Bo-Berg Kwekery & Teetuin
Oct 15, 2013Public
Photo: Teetuin baie rustig - pragtig tussen die plante
Photo: Jannie is jy honger? Nou moet dan nie die blomme op die tafel eet nie!
Photo: A table for two - en kyk daai stoele ek se!
Photo: Nee Jannie, ons mag nie daai visse vang nie.
Photo: Stil Jannie niemand piepie daar bo nie.
Photo: Oulik ja Jannie, maar jy mag nie daar gaan speel nie, die kabouters gaan kwaad word.
Photo: Kom Jannie kom - ons eet tert
Photo: Melk? Ja Mevrou, in die gieter.
Photo: Los Jannie, ons mag nie pluk nie, net kyk.
Photo: Scullery? Jip, hier was ons in kouewater skottelgoed!
Photo: Nee Jannie dis nie 'n Fastback Garage nie. Ons skuil hier vir die wind en son.
Photo: Ja Jannie, jy kan maar die vuur maak.
Photo: Grasbedekte kampplek - redelik shuins.
Photo: Speelplek oppad na die ablusiegeriewe
Photo: Jip Jannie, jy kan maar gaan klim en klouter.
Photo: As jy hou van 'n "rustic" stort is die een vir jou.  Maar jy moet roer, ons is baie en dis die enigste skropplek.
Photo: Oulik so in sy Wendy House.  Goed Jannie speel nog, want hy sou sekerlik wou weet waar die mans se staanplek nou is.
Photo: Kyk mooi as jy ry, so bietjie weggesteek.  Tente en boswaens welkom, maar ons Penta pas nie in  nie.
Photo: Baie mooi omgewing, maar die kampplek nie vir ons nie.