Clanwilliam Damoord
Aug 21, 2013Public
Photo: Perfekte ligging, Jannie
Photo: Nee Neels, daai skottel werk en die G3 internet verbinding is ook tops hier.
Photo: Ek weet dit is die agterkant, Jannie, maar Neels se dit is baie keer die beste kant.
Photo: Hou hulle skelms in of uit? Nee ek weet nie Jannie, maar daai hekke is omtrent die beste ding in die kamp
Photo: Neels, Jannie se die ablusieblok is kleinerig vir die kamp, maar is die plek ooit vol? Nee ek weet ook nie.
Photo: Lyk maar nie te lekker nie- wonder hoe lyk dit verder?
Photo: Netjies.  Ja Neels, ek sien Jannie loer deur die deur, miskien 
is daardie buitemuur an bietjie weggevreet deur die wind.
Photo: Hou op kla Neels, minstens is die vloere en toilette skoon.
Photo: Ek weet daai lig klip maklik oop Jannie, en moes lankal skoongemaak gewees het, maar miskien het die Munisipaliteit nie 'n leertjie om mee by te kom nie.
Photo: Net nie hard gaan sit nie Jannie!!
Photo: Jip, ek stem saam Neels, die ouens het geen erg aan hulle vakmanskap nie.
Photo: Jy moet maar die plek gebruik Jannie, Neels se al die deure lyk maar so.  Miskien hou die munisipale bestuurder van hierdie soort kuns.
Photo:
Photo: Meeste sitplekke was darm heel en moet se die toiletbakke was skoon.  Witgoud is beskikbaar.
Photo: Nee, nee, neee Jannie, die plek val darem nie inmekaar nie, jy hoef nie weg te hol nie.
Photo: Stem saam Neels, dit is plein swak vakmanskap!!
Photo: Nee, ek weet ook nie hoekom hulle die wasbak moet toesluit nie Jannie, miskien is hulle bang daai steen verdwyn.
Photo: Jannie, nee ek weet nie of die verf probeer weghardloop het toe die venster gebreek het nie, maar sleg lyk die sleg!
Photo: Ek weet daar is regulasies vir elektriese proppe buite, Neels .......
Photo: maar miskien ek die ouens ander reels waarvan ons nie weet nie.  Ja Jannie, ek is beslis versigtig vir sulke proppe, veral as hulle nat is.  Sorg dat Kleinsus nie hier kom peuter nie!